lekker komedie
Event Specifications
Organizer Contact
As jy Binnelanders kyk, het sal jy presies weet is Naomie Koster is. Je-Ani Swiegelaar, wat die rol vertolk, kom in eMalahleni kuier met die opvoering Swipe Regs, ’n komedie geskryf deur haarself en Germandt Geldenhuys. Die opvoering gaan oor die lewe en verhoudings.
